Cholera

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.
Cholera
Klassifikasie en eksterne bronne
Cholera-bakterieë onder 'n mikroskoop.
Cholera-bakterieë onder 'n mikroskoop.
ICD-10 A00
ICD-9 001
DiseasesDB 29089
MedlinePlus   000303
eMedicine med/351
MeSH D002771
Mediese waarskuwing
Verspreiding van cholera
Vibrio cholerae onder 'n elektronmikroskoop
Tipiese cholera-diarree wat lyk soos "ryswater"
'n Persoon met ernstige dehidrasie as gevolg van cholera met gesinkte oë, gekreukelde hande en vel
'n Pasiënt met cholera word behandel

Cholera is 'n infeksie van die dunderm deur die bakterie Vibrio cholerae. Daar is verskillende vibrio-bakterieë, waarvan die meeste die ingewande aantas. V. cholerae veroorsaak egter epidemiese cholera. Die kiem produseer 'n gifstof, 'n enterotoksien, wat veroorsaak dat die dunderm groot hoeveelhede vloeistowwe, soute en minerale afskei, wat dan aanleiding gee tot waterige diarree. In sommige pasiënte is die simptome minder ernstig, maar in ernstige gevalle veroorsaak cholera lewensbedreigende ontwatering en sterftes.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search